Ma. 08 Mrt. | Die Kolonie Album Omslag Onthulling

Die Kolonie ALBUM OMSLAG

Prophet onthul die kontroversiële album omslag van DIE KOLONIE Maandag 8 Maart. Tesame met die onthulling is daar ook TWEE GROOT verrassings wat op jou wag! Registreer nou - jy wil hierdie aanlyn onthulling nie misloop nie!
Registration is Closed
Die Kolonie ALBUM OMSLAG

Time & Location

08 Mrt. 09:00 SAST
Die Kolonie Album Omslag Onthulling

About the event

'n Plaat se omslag is 'n belangrike ding. Soos Prophet se musiek, dra die omslag 'n ewe sterk boodskap. Hierdie een is hard, duidelik en onvermydelik. Prophet onthul die kontroversiële album omslag van DIE KOLONIE Maandag 8 Maart. Tesame met die onthulling is daar ook TWEE GROOT verrassings wat op jou wag! Registreer nou - jy wil hierdie aanlyn onthulling nie misloop nie!

Share this event