Prophet Fans - Teken Hier Aan!
PROPHET se langverwagte comeback album DIE KOLONIE word op 6 April 2021 vrygestel en 'pre-orders' vir die album is nou oop!
Teken aan en bly op hoogte van die nuutste "profetiese" verwikkelinge! Wees ook die eerste om KOLONIE-NUUS en Prophet se splinternuwe MUSIEKVIDEO te ontvang...